So what do we bring to the table?

Who is Stage Alive Production house?

 A team with a passion for production and project management since 2005

 We live by our slogan "Doing even the small things with a big attitude" We take our jobs serious but not ourselves and we love what we do and therefore do it with passion. 

Our clients say

Ek het die voorreg gehad om die afgelope twaalf jaar met Stage Alive te werk. Effektiewe projekbestuur is instrumenteel tot die sukses van die ATKV se nasionale projekte. Stage Alive het in dié tyd herhaaldelik verseker dat ATKV-Tienertoneel en ander projekte suksesvol, op tyd en van baie hoë standaard aangebied word. In die wêreld van projekbestuur is ons net so goed soos die kontrakteur wat ons vertrou met die uitvoering van ons nasionale projekte. Stage Alive het vertroue opgebou deur goeie besigheidsbeginsels, harde werk en toewyding. Baie dankie vir die onmisbare bydrae wat Stage Alive lewer!
Gerrie Lemmer - Hoofbestuurder ATKV-Projekte
Working with the team of Stage Alive Production House was not only a great success professionally, they were amazingly efficient, creative and hugely inspirational!
Callie Swart - Chief Executive Officer - The Way Christian School
CREATIVE - PROFESSIONAL - CONSIDERATE
Louw Prinsloo - Deputy Head - Fichardtpark High School
Stage Alive laat die verhoog inderdaad lewendig word! As seremoniemeesters, geleentheidskoördineerders, tegniese personeel, toerustinghuur (klank, beligting en alles tussenin) skep dié span ’n asemrowende ervaring uit selfs niks. Met ’n doelgerigte werkswyse sal die span die onmoontlike verrig. Tydens die jarelange samewerking tussen Stage Alive en ATKV-Tienertoneel het ons die hartstog waarmee die span projekte aanpak as ’n bate ervaar.
Lizane Basson - ATKV projekte
We love working with Stage Alive Production House. Their sense of responsibility and willingness to deliver quality is a big asset in their company. We rest assured when working on projects with them.
Wian Smith - Director - WS Marketing